skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Groenwaterstof én olie, gas 'het groot potensiaal'

Energiekenner Harald Schütt sê die vraag na afgeleide produkte van groenwaterstof groei stadiger as wat verwag is, maar is steeds bestendig, en hy sien groot potensiaal vir Namibië. Dit volg nadat president Netumbo Nandi-Ndaitwah, aan die kantlyn van die Verenigde Nasies se 81ste Algemene Vergadering in New York, steun uitgespreek het vir 'n gediversifiseerde benadering tot energie om die land se industrialisasie en ekonomiese groei te ondersteun. Schütt het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat politieke steun vir groen industrialisasie van deurslaggewende belang sal wees.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.