skinny.

Latest / Nuus

AfriForum baklei om matriekuitslae te publiseer

AfriForum sê hy sal die Inligtingsreguleerder se jongste poging teenstaan om die publikasie van matriekuitslae te keer. Dit nadat die reguleerder direk by die Appèlhof aansoek gedoen het om verlof tot appèl. Verlede maand het die Hooggeregshof in Pretoria hul aansoek om verlof tot appèl verwerp. Alana Bailey van AfriForum sê vorige hofuitsprake het bevestig die publikasie van matriekuitslae met behulp van eksamennommers beskerm leerders se privaatheid terwyl dit steeds in openbare belang is:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.