skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

6. Kom op dieselfde (Bybelse) bladsy oor geld (oudio-kursus deur Gretha Wiid)

As jy ’n vals persepsie van geld het of jou waarde aan jou inkomste meet, sal jy respek eis sonder dat jou optrede dit verdien. Mense wat dink geld laat die wêreld draai, maak hulleself ook algaande emosioneel los van hulle huweliksmaats. Maak seker julle dien God en nie mammon nie.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.