skinny.

Latest / Nuus

Konsultasies oor luiperdtrofeejagregulasies in Windhoek vandag

Die omgewingsministerie gaan vandag in Windhoek voort met openbare konsultasies oor luiperdtrofeejagregulasies, kwotas en fooie. Die sessie in Windhoek vind vanaf 08:00 by die Movenpick-hotel plaas. Hannes du Plessis, president van die Namibia Professional Hunting Association, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dit is belangrik dat belanghebbendes in die jagbedryf die geleentheid bywoon en hul insette lewer.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.