
Miljarde vir herontwikkeling by Telkom Towers in Pretoria
Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê die Departement sal volgende week 'n versoek om inligting publiseer vir die herontwikkeling van die gebied romdom Telkom Towers in Pretoria. Die projek sal na verwagting tot 2,2-miljard Suid-Afrikaanse rand kos en meer as 5 300 geleenthede vir konstruksiewerkers skep. Planne sluit ook die Openbare Werke-gebou en die Sentrale Regeringskantore in, wat die totale belegging op ongeveer 6,6-miljard-rand te staan bring en meer as 12 700 werkgeleenthede sal skep:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.