
STAP 1 - Fokus meer op dit wat belangrik is
Die hedendaagse leefstyl is nie sonde nie. Maar dit is belangrik om verantwoording te doen: Maak jy werklik tyd vir God? Waaraan dink jy? Waaroor bid en praat jy? Wat doen jy met meeste van jou tyd? Luister na die oudio van Karien Basson, Redakteur van Vroue wat Glo.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.