skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

12. Trek jou grense en vind meer vreugde (oudio-kursus deur Jannie Putter)

Daar is baie suurknolle in die wêreld, mense wat dink die wêreld skuld hulle iets. As jy dalk so voel, het jy waarskynlik nog nie geleer om nee te sê nie. Jy wil waarskynlik altyd almal tevrede stel. As jy jouself liefhet, beteken dit jy ag dit wat vir jou belangrik is, van waarde.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.