skinny.

Latest / Nuus

Waarmee is olifant Apollo besig?

Die bulolifant wat laat in 2019 uit die Swakopmund-gebied verskuif is, het hom ten volle op die Zannier-reservaat aangepas en tree op as leier vir jonger bulle. Marlice van Vuuren, medestigter van die N/a'an ku sê-stigting, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê data van satelliet-halsbande toon dat die 25-jarige olifant, Apollo, 'n voedingsgebied gevestig en sy gesondheid herwin het. Van Vuuren sê dat dit wys hoe strategiese hervestiging mens-dier konflik kan oplos en probleemdiere 'n lewensvatbare tweede kans kan bied:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.