Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 14 Augustus 2022
‘n Maatskaplike werker vertel van demensie, ‘n meer onsigbare vorm van gestremdheid. Sy vertel van die vroeë simptome, die risikos en voorkomingsmaatreëls. Jacqui January vertel die storie van 'n blinde persoon se ervaring by 'n internasionale danskompetisie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.