
Inflasie bly op 4,4% maar Khomas trek baie swaar
Die inflasiekoers vir Julie het op 4,4 persent ingekom, dieselfde as in Junie maar baie hoër as die 3,5 persent wat in Julie 2025 geregistreer is. Mirjam Shihepo, woordvoerder van die Namibiese Statistiekagentskap, sê kerninflasie het op 3,7 persent gestaan, effens onder die inflasiekoers. Sy het meer oor die sonale inflasiekoers.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.