
Oud-Vervolgingsgesag-hoof 'moet vervolg word oor komplot teen Masemola'
Activists and Citizens Forum verwelkom die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, se besluit om aanklagte teen die geskorste polisiekommissaris, Fannie Masemola, terug te trek. Hy is beskuldig van oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur oor die Medicare 24-tender. Woordvoerder Dennis Bloem sê die voormalige hoof van die Onafhanklike Direktoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, en haar bondgenote het teen Masemola saamgesweer en moet strafregtelik vervolg word:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.