
Vrydag, 7 Augustus 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Beplande vars beleggings van sowat N$48 miljard en 18 000 nuwe werkgeleenthede in mynbou - Namibië is op koers met dié teiken, sê pres. Netumbo Nandi-Ndaitwah. Uraan bly die oogappel van mynbou met dié kommoditeit wat in Junie vir bykans N$2,9 miljard in buitelandse valuta gesorg het. En op die plaaslike indeks van die Namibiese Aandelebeurs het Oryx Properties Donderdag vir die leeue-aandeel van verhandeling gesorg. Volg KosmosKapitaal op Facebook, Instagram, X en LinkedIn, en kry finansiële en ekonomiese nuus soos dit breek - elke dag van die week!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.