skinny.

Latest / Nuus

Media24, eNCA: Namibië se hoofstroommedia sukkel ook

Reaksie word ontvang op berigte dat die Suid-Afrikaanse uitsaaier eNCA 'n Artikel 189-konsultasieproses van stapel gestuur het wat tot die verlies van 171 poste kan lei as deel van 'n groot herstrukturering na 'n kleiner, digitale-eerste model. Dit kom na 'n soortgelyke aankondiging deur Media24. Frederico Links, navorser van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat die stap die groeiende druk op tradisionele uitsaaiers beklemtoon, namate televisiegehore afneem en kykgewoontes verander. Hy sê hoofstroommedia, insluitend in Namibië, staar toenemend moeilike tye…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.