
Meatco werk aan Eloolo-terugkeer
Eloolo-boeliebief maak moontlik 'n terugkeer. Meatco het bevestig dat hulle aktief beplan om hul voormalige inmaakfasiliteite in Oshakati te laat herleef nadat die regering die Oshakati-abattoir aan die maatskappy terugbesorg het. Die waarnemende uitvoerende hoof, Albertus Aochamub, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die terrein die afgelope tien jaar gesluit is, wat beteken dat toerusting opgeknap moet word voordat produksie kan hervat.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.