
DAG 10 - Aanvaar jou gawes en hou op vergelyk (Lynette Beer)
’n Gees van wedywering, trots en afguns kan ons dinge laat aanvang wat ons normaalweg nooit sou oorweeg nie. Jy moet bereid wees om jou beperkinge te aanvaar en die beste te wees waartoe jy in staat is. Jy het nie nodig om jou teenoor ander mense op te weeg om te voel jy is iets werd nie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.