skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

STAP 4 - Doen moeite - stilword is jou tyd werd

Die vraag is nie of jy gered is nie, want daardie antwoord is aan die Kruis bevestig. Die vraag is of jy met jou tyd wys dat jy Hom liefhet soos jy moet. Doen die moeite: Op jou reistog saam met Hom is daar altyd iets nuuts wat jy van God gaan leer en ontdek. Luister na die oudio van Tersia Gouws, skrywer en kommunikasiespesialis.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.