skinny.

Latest / Nuus

Winterreën bring verligting aan Suide-boere

Onlangse winterreën in die//Karas-streek verlig droogtetoestande vir boere en grondeienaars in suidelike Namibië, al was dit bitter koud. Dolf de Wet van die White House Guest Farm op plaas Michberg naby Grünau, sê die reënval het waterbronne en flora regoor die distrik 'n hupstoot gegee. Hy sê die reën bring welkome verligting na herhaalde droë seisoene. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.