Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 18 Augustus 2024
Wat is die verskil tussen ortotika en prostetika? Wat is die oorsake van die verskilllende vorme van amputasies? Ons fokus ook op die rol van Downsindroom SA, en van die suksesse en pogings tot ‘n inklusiewe gemeenskap.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.