skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Kleiner vars-produkte tenders vir skole, koshuise sal boere help

Daar word al hoe meer gevra dat die regering spysenieringskontrakte vir openbare skole en koshuise in kleiner tenders moet opbreek, wat geleenthede vir plaaslike boere sal skep om vars produkte en ander voedselprodukte te verskaf. Boere sê betroubare markte sal produsente help om uit te brei en te belê. Ben Schernick, direkteur van die Voeding- en Voedselsekuriteitsalliansie van Namibië, steun die idee maar sê behoorlike verkrygings- en logistieke beplanning sal van kritieke belang wees, aangesien swakpunte hierin tans die nasionale skoolvoedingskema belemmer. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.