
Trump dreig tariewe te midde van Kanada-EU samewerking
Die Amerikaanse president Donald Trump dreig om handelstariewe op Europa te plaas, na nuus dat die EU hard daaraan werk om Kanada as sy eerste geassosieerde lid te verwelkom. Kosmos 94.1 Nuus het vroeër berig dat die Kanadese premier Mark Carney gesê het die ooreenkoms sal fokus op samewerking in veral verdediging en energiesekuriteit. Trump is glad nie bëindruk met dié verwikkeling nie:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.