
Dis gesond om hardop te lag
Die mens is bedraad vir humor. Dis ’n basiese behoefte. Lag is noodsaaklik vir ons fisieke en emosionele gesondheid, ons gemoed en ons oorlewing.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.