
11. Raad as jy voel mense trap op jou (oudio-kursus deur Jannie Putter)
As jy altyd soos die slagoffer voel en dink ander kom jou te na, is dit ’n goeie idee om daardie “ander mense” in jou lewe beter te probeer verstaan. As jy weet hoekom iemand op ’n sekere manier optree, is dit makliker om nie te dink alles word op jou persoonlik gemik nie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.