skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 25 Oktober 2020

Fanie du Toit hoor van die vordering en veranderings wat sedert 1994 gewettig en geïmplimenteer is vir mense wat leef met gestremdhede. Jacqui January fokus op Nasionale Downdindroomdag wat op 20 Oktober was. Sy gesels met ‘n ma oor sesjarige dogter wat met Downsindroom gebore is.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.