
WAARHEID 7 - Hê meer genade vir jouself (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Die meeste van ons is geneig om net ons foute of sonde te onthou. Maar God is groter as ons verlede en dink nie meer aan ons mislukkings nie. Daarom kan ons voluit leef, die drome wat ons ontvang het werklikheid maak, en terugslae gebruik om te groei.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.