Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 8 Januarie 2023
Fanie du Toit gesels met twee vroue met dieselfde diagnose, sigverlies, -wat totaal verskillende ervarings daarvan het. Jacqui January vind meer uit van die toeganklikheid van nasionale parke vir mense met gestremdhede.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.