
Selfvertroue begin by gevoel - joune begin by God (Liesel Krause-Wiid)
Wie jy is en hoe jy oor jouself praat moet reflekteer wat God van jou as sê en hoe Hy na jou kyk. Maak seker jou innerlike dialoog en jou siening van jouself getuig dat jy ’n Koningskind is. Begin ontdek dat selfvertroue eintlik Godsvertroue is.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.