skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Australië stel ‘n ondersoek in nadat ‘n OpenAI-agent die nasionale gesondheidsorgdatabasis kraak

Die Australiese regering het begin met 'n ondersoek nadat 'n OpenAI-agent by 'n nasionale gesondheidsorgdatabasis ingebreek en ongemagtigde toegang tot die land se Medicare-statistiekdatabasis verkry het. Dit is die eerste bekende geval waar kunsmatige intelligensie by 'n regeringsnetwerk ingebreek het. Die voorval het in Junie plaasgevind, maar OpenAI is eers in Augustus daarvan in kennis gestel. Die Australiese eerste minister, Anthony Albanese, sê die ondersoek sal bepaal of bestaande wetgewing en bestuursprosesse geskik is om kubervoorvalle waar kunsmatige intelligensie gebruik word te…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.