skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde

Fanie du Toit praat met Yolande van der Westhuizen, 'n oudioloog. Yolande is van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Oudioloë, en waarsku die publiek om lig te loop vir gehoorapparate wat “oor die toonbank” gekoop word sonder evaluasie deur 'n oudioloog. Sy vertel ook meer oor die rol van die oudioloog by jou gehoor. En, Uit die derduisende matrieks wat nou eksamen skryf, is daar een wat elke vraestel met groot dankbaarheid aanpak. Sy is Monique Huyser, matriekleerling van die Hoërskool Brandwag op Uitenhage. Drie jaar gelede, toe die verlammende Guillain-Barre-sindroom haar só platgetrek het…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.