
Migrante: Reuse-kritiek teenoor Reform se vlootplan
Reaksie word ontvang op Reform UK wat belowe het om die Britse Vloot te gebruik om migrante wat die Kanaal in klein bote oorsteek na Frankryk en België terug te stuur as die party die volgende verkiesing wen. Frankryk het intussen gesê so 'n stap sou 'n skending van sy soewereiniteit wees. 'n Voormalige Britse vlootbevelvoerder Tom Sharpe sê Reform UK se plan is uiters ondeurdag.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.