
WGO ondersoek 'n tweede moontlike geval van long-pes in Rusland
Die Wêreldgesondheidsorganisasie probeer berigte bevestig oor ʼn tweede moontlike geval van long-pes in die suidoostelike Russiese streek Siberië. ʼn Vroue-laboratoriumwerker in diens van die Navorsingsinstituut vir Plaagbestryding in Siberië en die Verre Ooste in Irkoetsk het verlede week siek geword en gesterf aan longontsteking van onbekende oorsprong. Die WGO se direkteur-generaal, Tedros Ghebreyesus, sê Rusland ontken dat enige pes-gevalle aangemeld is: Tedros Ghebreyesus Vrydag
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.