skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 22 Mei 2022

Fanie du Toit gesels met Tersia de Kok oor die hearX Stigting. Hulle fokus op die bewusmaking van wat blootstelling aan geraas vir lang periodes aan jou gehoor doen. Jacqui January gesels met Alcinon Cloete van Steinkopf in Namakwaland oor die Namaqua Wheelchair Clinic, ‘n nie-winsgewende maatskappy wat rolstoele te herwin, herstel en onderhou vir behoeftige mense. Dit is die enigste maatskappy in Namakwaland wat hierdie soort ondersteuning bied.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.