Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 29 Desember 2024
Ons vind meer uit van gehoorsifting van pasgebore babas, en vroeë intervensie. Ouerondersteuning is beskikbaar om ‘n ingeligte besluit te neem rakende die kommunikasiebehoeftes van hulle kinders met gehoorverlies. En, ons praat verder oor kollektiewe depressie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.