skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

STAP 16 - Bid op ’n nuwe en ongewone manier

As in ons geloof wil groei, is dit belangrik dat ons gereeld eerlike gesprekke met God voer. Leer die kuns van refleksiegebed as een manier om dit te doen. Dit fokus jou gedagtes op selfondersoek, dankbaarheid en bevestig dat God ons versoeke ernstig opneem en gee wat ons vra. Luister na die oudio van Melissa van Biljon, predikant by Mosaïek Gemeente en skrywer.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.