
WAARHEID 3 - Soek na Sy teenwoordigheid in jou lewe (aanlyn kursus deur Liesel Krause-Wiid)
Dit is die kern van selfvertroue: Om te weet jy kan vertroue hê, want God is by jou. Hy rus jou toe. Hy sal jou nooit alleen laat nie. Op ons rus nou die taak om heeltyd bewus te wees van wie jy in God is, hoe Hy na jou kyk.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.