skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Dinsdag, 22 September 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Groenwaterstof, olie, gas en selfs steenkool sou Namibië dit ontdek - niks sal in die land se pad staan om verskillende energiebronne te gebruik om te ontwikkel nie, het president Netumbo Nandi-Ndaitwah in New York gesê. En: Die Bank van Namibië vorder goed met die opbou van goudreserwes danksy Navachab.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.