
DAG 20 - Neem beheer van jou keuses en tyd (Karien Basson)
Jy kan nooit teruggaan in die verlede of leef in die toekoms nie. Jy kan slegs vir nou leef en die beste belegging maak in jou gesondheid, jou geluk, jou brein en jou sukses. Jy is in beheer van jou doen en late, jou keuses, hoe vinnig jy besluite neem en waarop jy jou aandag vestig.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.