skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde

Fanie du Toit fokus op Internasionale Serebrale Gestremdsheids dag. Hy vertel van ondersteuning aan families d.m.v terapetiese toerusting vir die kinders en interessante kampe vir die versorgers, veral vir die mammas. Jacqui January gesels met 'n jong vrou wat haar korporatiewe lewe verruil het om voltyds en vrywillig te werk om broodnodige fondse vir gestremdes landwyd te in. Kyk na van die fotos waar hulle jaarliks oor die 2-duisend kilometer aflê om die taak te volbring.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.