skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Munisipaliteite moet hulself regruk, inwoners ly

Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zweli Mkhize, sê wetsoortreding kan nie oorgesien word om gemeenskappe teen die uitwerking van swak finansiële bestuur te beskerm nie. Dit volg nadat die Nasionale Tesourie Julie se befondsing aan 69 munisipaliteite teruggehou het weens finansiële wanbestuur en bestuursmislukkings. Mkhize sê die probleme wat in Tesourie se ingryping weerspieël word, soos onbefondsde begrotings, swak beheer en verkrygings-onreëlmatighede, is dieselfde probleme wat herhaaldelik in ouditkomitees se uitkomste en…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.