skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

13. Is julle nog mekaar se beste vriende? (oudio-kursus deur Gretha Wiid)

Dit is maklik om in ’n groef te verval: opstaan, werk, oorleef, eet, slaap en herhaal. En voor jy jou kom kry, is julle een van die paartjies wat nie meer pret het en mekaar se beste pelle is nie. ’n Huwelik waar dit nie meer lekker is om by mekaar te wees nie, word noodwendig oor tyd ’n huwelik wat swaar trek.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.