skinny.

Latest / Nuus

Vyfde been van Nasionale-tydren kampioenskappe op Gobabis gekanselleer

Die naweek sou die 5de been van die nasionale tydren kampioenskappe op Gobabis plaasgevind het, maar is weens eksterne faktore soos die bek-en-klouseer-uitbreking gekanselleer. Omdat elke tydren uit ses bene bestaan is die kampioenskappe nou van die kaart af of gaan daar 'n nuwe formule, om die tydren spanne se titels te bereken, gebruik word. Motor Media Namibië het met Derek Jacobs van die Namibië Motorsport Federasie gepraat:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.