
Vergeet van normaal en geniet die avontuur - Reandi Grey by die Oulike ma-bederfdag 2022
Reandi Grey is ’n aktrise en die ontwerper van haar eie klerereeks. Sy glo as ma: Die belangrikste van alles is jou kind pas glad nie in ’n boksie nie en dit is oukei. Vergeet van die woord "normaal", want hierdie woord sal die vreugde van ouerskap by jou steel. Geniet eerder die avontuur met die naam "ma-wees".
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.