
Inspireer mekaar met dade (nie woorde nie) – Jannie Putter, motiveringspreker
Met opbouende en aanmoedigende woorde, motiveer ouers gewoonlik hulle kinders. Inspireer eerder jou kind deur self te wys hoe jy iets doen … Wys vir hom deur jou dade, nie net deur jou woorde nie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.