skinny.

Latest / Nuus

Trump dreig om Iran aan te val

President Donald Trump van Amerika het Iran weer gewaarsku en gesê sy weermag is bereid om die land se infrastruktuur heeltemal te vernietig indien ʼn diplomatieke ooreenkoms nie bereik word nie. Indirekte onderhandelings tussen Amerika en Iran het verlede week geëindig sonder enige vooruitsig van blywende vrede, ten spyte van ʼn skietstilstand van 60 dae om ruimte te skep vir diplomasie. Trump sê Amerika gaan wen, op watter manier ook al:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.