skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde

Die Instituut vir Dowes en Blindes op Worcester is vanjaar 137 jaar oud. Sy naam is intussen verander na Innovation for the Blind. Die bestuurshoof, Albie Heigers, gee 'n oorsig van die bekende sentrum se verlede, hoe die toekoms daar uitsien, en hoe luisteraars betrokke kan raak. En Fanie du Toit praat met 'n geneeskundige prostotis (iemand wat kunsledemate vervaardig) en 'n luisteraar wat sy been in 'n ongeluk verloor het.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.