
2026/2027 Kersseisoen-padveiligheidsveldtog amptelik geloods
Twintig Nampol-lede sal die Kers-seisoen na van die land se groot padongeluk-brandpunte ontplooi word om toe te sien dat padverbruikers die land se padreëls gehoorsaam. Tydens die amptelike bekendstelling van die 2026/2027 Kersseisoen-padveiligheids-veldtog het waarnemende polisiehoofinspekteur, Majoor-generaal Anne-Marie Nainda gesê dat 30 polisie-voertuie deel van die ontplooiing sal vorm. Sy sê vanjaar se feesseisoen-padveiligheidsveldtog loop van 16 November 2026 tot 17 Januarie 2027. In die 2025/2026 fees-seisoen het die land 470 pad-ongelukke aangeteken. 932 mense is in die ongelukke…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.