Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 23 Junie 2024
Dr Ben Greyling verduidelik die basiese beginsels van genetika, en gee interessante inligting oor menswees. Dis alles om ouers te help om die oorsaak van hulle kind se gestremdheid beter te verstaan, en die prognose te kan verwerk. Hy verduidelik hoe sterk die invloed van die omgewing is, en hoe dit kan lei tot sindrome en gevolglike gestremdheid. Die 2023 SA Sportvrou van die Jaar vir mense met gestremde is Simoné Kruger. Sy het verlede jaar ‘n nuwe wêreldrekord aangeteken by die Wêreld Para-atletiek-kampioenskap in Parys in Frankryk. Sy het by geboorte ‘n beroerte gehad, en is serebraal…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.