
7. AS JY BESLUIT OM TE BLY ... AKSIESTAPPE EN RAAD (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
As jy enigsins hoop het, as jy enigsins glo daar is ’n kans vir oorlewing vir jou huwelik, hou aan om te veg. Daar is soveel mense wat om die verkeerde redes hulle huwelik verlaat. Kry die regte ondersteuning en wees voorbereid op ’n krisis. Verken jou grense en beskerm jouself.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.