
9. Oorwin die monsters en vrese met slaaptyd (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Kinders se vrese is vir hulle baie werklik. Dis normaal, en deel van kinders se emosionele en kognitiewe ontwikkeling. Daarom moet ouers dit nie net hanteer of dit nonsens is nie. Erken dit, toon empatie en bedink saam met hulle maniere hoe om daaroor te kom.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.