
RIGLYN 15 - Dink mooi ... beplan wat jy wil doen
As jy besluit om jou man te verlaat, moet jy maatreëls te tref om jou en jou kinders se fisiese, finansiële en emosionele veiligheid te verseker. Egskeiding is baie stresvol! Maar jy kan dit oorleef met geloofsvertroue en die regte praktiese optrede en professionele bystand.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.