
18. Gesonde grense vir julle vriende (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Gesonde vriendskappe kan ’n wonderlike bydrae lewer tot ’n paartjie se sosiale lewe en geestelike groei. Die regte tipe vriende geniet nie net mekaar se geselskap nie, maar die een hou die ander een ook verantwoordbaar en bied bemoediging in moeilike tye.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.